CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2012



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Werkloosheidsversekeringsfonds

André Claassen

 

Dit is noodsaaklik om kennis te neem dat werknemers nie van die werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) kan eis wanneer hulle vrywillig bedank nie. Eise kan alleenlik ingedien word wanneer die werkgewer insolvent verklaar is, die kontrak deur die werkgewer beëindig word as gevolg van operasionele vereistes, swak prestasie en wangedrag. Die WVF maak voorsiening vir 5 tipes voordele naamlik: werkloosheidsvoordele, siektevoordele, kraamvoordele, aannemingsvoordele en doodsvoordele. Geregistreerde werknemers wat maandeliks bydraes maak is geregtig om van die fonds te eis vir enige periode van werkloosheid van meer as 14 dae.

 

Die volgende persone kan nie eis van die werkloosheidsversekeringsfonds nie:

  • Werknemers wat in enige van die Staats Departemente werksaam is. Die rede hiervoor is dat hierdie werkers reeds aan ʼn pensioenfonds (GEPF) behoort wat deur die Staat gesubsidieer word;
  • Werknemers wat minder as 24 ure per maand werk;
  • Immigrante wat op kontrak basis werk;
  • Werknemers wat reeds ʼn Staats (ouderdoms) pensioen ontvang
  • Werknemers wat slegs op kommissie werk.

Dit is belangrik dat werknemers aansoek vorms moet voltooi en inhandig binne 6 maande vanaf die datum waarop sy/haar dienste beëindig is.

Afhangende van die tipe voordele wat geëis word, is verskillende dokumente noodsaaklik.

  • ʼn Afskrif van die aansoeker se 13-syfer identiteitsdokument staafkode;
  • Afskrifte van die aansoeker se laaste ses salarisstrokies (oorledene se salarisstrokies in geval van dood);
  • Inligting wat die werkgewer moet voorsien deur middel van vorm (UI 19);
  • Diens sertifikaat van werkgewer ens.

Ten opsigte van kraam -, aannemings-, doods- en siekte voordele is die volgende dokumentasie ook ʼn vereiste: bewys van bankbesonderhede, ʼn staat van die bedrag wat gedurende kraamverlof ontvang gaan word, huweliksertifikaat sowel as geboorte sertifikaat van afhanklikes en gesertifiseerde afskrif van sterftesertifikaat (in geval van dood), staat ten opsigte van betaling wat tydens aannemingsverlof ontvang gaan word ens.

 

Enige navrae ten opsigte van die werkloosheidsversekeringsfonds kan gerig word aan jou naaste kantoor van die Departement van Arbeid of epos This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Die wet op Basiese Diensvoorwaardes maak voorsiening vir verwagtende vrouens om 4 maande kraamverlof te neem. Betaling vir hierdie tydperk moet van die werkloosheidsversekeringsfonds geëis word. Indien die werkgewer egter in die werkskontrak aangedui het dat die tydperk met volle betaling moet geskied of ʼn sekere persentasie van die salaris sal betaal moet die kontrak eerbiedig word.

 

In terme van Artikel 25 van die Werkloosheidversekeringswet moet die werknemer die relevante kantoor van die Departement van Arbeid ten minste 8 weke voor die verwagte datum van geboorte kontak en kan hulle in terme van artikel 24 eis vir ʼn periode van tot 17, 32 weke. Indien die aansoek aan die vereistes voldoen sal die administrateur die aansoek goedkeur in terme van artikel 13 (3) van die Werkloosheidversekeringswe en die berekening maak in terme van artikel 13 (4).

Werknemers wat ʼn miskraam het in die laaste trimester van swangerskap of ʼn doodgebore baba het kan eis vir ʼn periode van 6 weke. Hou asseblief in gedagte dat die werkgewer ten minste 4 weke voordat daar beoog word om op kraamverlof te gaan in kennis gestel moet stel. Die administrateur by die Departement van Arbeid sal stipuleer hoe en moontlik wanneer die betalings gemaak sal word.

Vir meer inligting kontak jou naaste kantoor van die Departement van Arbeid of besoek www.labour.gov.za

 André Claassen www.labourguide.co.za

 Bronne: Departement van Arbeid, Cape Gateway en die Werkloosheidsversekerings wet No. 63 van 2001.

 

Courses & Workshops


Investigators & Initiators

24 & 25 May 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport



Health and Safety Representative Course

25 May 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

14 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

 

30, 31 May & 01 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

New Amendment Bills for the Labour Relations Act (LRA) and the Basic Conditions of Employment Act (BCEA)

07 June 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

13 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

  
Basic Labour Relations

07 June 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

08 June 2012

Southern Sun: Century City: Canal Walk: Cape Town  

Hazard Identification and Risk Assessment
08 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
05 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
17 August 2012
Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks
   
Chairing Disciplinary Hearings
20 & 21 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Recruitment, Selection and Appointment of Candidates
22 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
27 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

Policies & Procedures
14 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

28 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Incident/Accident Investigation (OHS and Mine Health and Safety)

29 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
06 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

15 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


The OHS Act and Responsibilities of Management

04 July 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

16 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  
Our Clients

Click here for a list of companies/ institutions that attended public courses and/or in-house training courses presented by Labour Guide during 2011



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it