CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2011



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Weiering van opdragte

André Claassen


Ons hervat die bespreking van verlede week waarom werknemers dikwels opdragte wyer. Ander redes wat soms aangevoer word is redes soos byvoorbeeld dat ʼn spesifieke taak nie verrig kan word nie, aangesien daar dan van die werknemer verwag sal word om oortyd te werk. Dit is noodsaaklik dat al die nodige inligting eers oorweeg word voordat onnodige gevolgtrekkings gemaak word. Elke situasie is uniek en moet sodanig hanteer word.

 

Vervolgens kyk ons na ʼn paar hipotetiese veronderstellings. Ons het ʼn fiktiewe vervoer onderneming word deur ʼn kliënt omstreeks 16-00 in kennis gestel van ʼn laat aflewering. Om sake te vererger is die kliënt se maatskappy ongeveer 50 kilometer van ons onderneming af geleë. Indien die vragmotor bestuurder wat normaalweg tot 17-00 versoek word om die aflewering te maak, mag dit soms op die oog af lyk of dit ʼn onbillike en onregverdige opdrag is aangesien dit sal beteken dat die bestuurder realisties gesproke nie voor 17-30 terug by die werksplek sal wees nie. Daar sal dus van die vragmotor bestuurder verwag word om oortyd te werk.

 

Oor die algemeen word oortyd vrywillig gewerk en sal die bestuurder onder normale omstandighede moontlik rede kan hê om die opdrag te weier. Hierdie gevolgtrekking verander indien ons die scenario ʼn bietjie verder neem en op die veronderstelling werk dat die kliënt ʼn noodsaaklike masjien het wat onverwags gebreek en groot finansiële verliese kan lei as dit nie onmiddellik herstel word nie. Die onderneming kan moontlik ook die kontrak hê om die materiaal aan die kliënt te voorsien en dus geen ander alternatief hê as om die kliënt met die produk te voorsien nie.

 

Elke werknemer het ʼn plig om die werkgewer se belange te beskerm. Die blote weiering van die opdrag weens die feit dat oortyd gewerk moet word sal in hierdie geval onaanvaarbaar wees en kan lei tot tugstappe. Soos reeds bepreek moet daar ook in hierdie geval nie onnodige gevolgtrekkings gemaak word nie. Dit is moontlik dat die werknemer ʼn goeie rede kan hê waarom die opdrag nie uitgevoer kan word nie, soos byvoorbeeld dat hy nie vervoer kan kry na. 17-00 uur nie. Die werkgewer sal hier sy eie diskresie moet gebruik deur byvoorbeeld alternatiewe vervoer vir die bestuurder te reël of selfs om ander rëelings vir die aflewering te maak.

 

Die onbillike weiering om in ʼn nood situasie te help is ʼn oortreding. Daar moet egter teen gewaak word om nie elke situasie ʼn nood situasie te noem as dit in werklikheid nie een is nie. Die manier waarop opdragte oorgedra word is ook belangrik. Realiteit is dat werknemers soms opdragte kan weier weens die manier waarop dit uitgedra word. Dit is altyd beter om ʼn persoon te vra as om hom te beveel om take uit te voer.

www.labourguide.co.za

 
manual3

Courses & Workshops 


Health and Safety Representative Course

10 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

13 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

16 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

29 February 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town


The OHS Act and the Responsibilities of Management          
17 February 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

15 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  

Hazard Identification and Risk Assessment Course

22 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

16 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

20 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

    

Chairing Disciplinary Hearings

23 & 24 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Basic Labour Relations

01 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

09 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Incident/Accident Investigation

02 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

     

Occupational Injuries and Diseases in the Workplace

14 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

29 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

18 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


AARTO and the Impact on Your Business

20 March 2012

Souther Sun: OR Tambo International Airport



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it