CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2011



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Verlof

André Claassen


Artikel 20 tot 27 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes is nie van toepassing op werknemers wat minder as 24 uur per maand vir 'n werkgewer werk en wat vir verlof kwalifiseer wat meer gunstig is as die verlof waarop die werknemer kragtens die Wet geregtig is nie. Diensvoorwaardes mag nie minder gunstig wees as gestipuleer in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes nie aangesien die Wet die absolute minimum voorskryf.

 

Werknemers is geregtig op 21 opeenvolgende dae jaarlikse verlof gedurende elke verlof siklus. By ooreenkoms verskaf die Wet ook ʼn alternatief om verlof te bereken van een dag vir elke 17 dae gewerk of een uur vir elke 17 ure gewerk.

 

Daar bestaan dikwels verwarring oor die konsep van werksdae en aaneenlopende dae,  21 werksdae is gelyk aan 15 werksdae. Wanneer dienskontrakte verwys na werksdae sal die formule vakansie dae en naweek dae uitsluit. Indien die kontrak stipuleer dat dit 21 aaneenlopende dae is sal naweek en vakansiedae uit die aard van die saak ingesluit wees. Indien die werknemer ʼn 6 dag werksweek werk sal die aantal werksdae dae gelyk aan 18 dae wees.

 

Verlof word bereken teen ʼn koers van 1.25 indien die werknemer ʼn 5 dag week werk en teen ʼn koers van 1.5 dae per maand indien die werknemer van Maandae tot Saterdae werk. ʼn Jaarlikse verlof siklus verteenwoordig  ʼn periode van 12 maande by dieselfde werkgewer. Hierdie verlof word gekalkuleer vanaf datum van die werknemer se aanstelling met ander woorde die maand waarin die werker by die betrokke werkgewer begin werk het, of van die datum waarop die vorige verlof siklus voltooi is.

 

Verlof moet nie later as ses maande na die einde van die jaarlikse verlofsiklus toegestaan word nie. ʼn Werknemer het dus 18 maande het op sy verlof te gebruik. Verlof word betaal by die beëindiging van diens. ʼn Werkgewer mag nie ʼn werknemer betaal in plaas daarvan om verlof toe staan nie. ʼn Werknemer kan ook nie sy ongebruikte verlof dae aan die werkgewer "verkoop" nie.   

 

Werknemers kan nie vakansie verlof gedurende ʼn tydperk van kennis diensbeëindiging nie,  werkgewers kan hulle ook nie verplig om hierdie dae te neem gedurende sodanige tydperk nie. Alhoewel werkers is geregtig op verlof moet verlof goedgekeur word alvorens die verlof geneem word. Dit is moontlik dat werkgewers soms verlof kan weier na gelang van die operasionele vereistes van die maatskappy/organisasie.

     

Dit is byvoorbeeld nie moontlik om al die werkers in een afdeling se verlof op een bepaalde tyd goed te keur nie aangesien die werk  in daardie afdeling tot stilstand kan kom. Verlof moet konsekwent toegeken word. Die grootse behoefte is dikwels om gedurende die Desember feestyd vakansie te neem. Indien persone verlede jaar verlof toegestaan is, sal dit net regverdig wees indien ander persone wat die vorige jaar verlof geweier was die geleentheid kry om die volgende jaar dedurende die fees tydvakansie te neem.

 
manual3

Courses & Workshops 


Health and Safety Representative Course

10 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

13 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

16 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

29 February 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town


The OHS Act and the Responsibilities of Management          
17 February 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

15 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  

Hazard Identification and Risk Assessment Course

22 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

16 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

20 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

    

Chairing Disciplinary Hearings

23 & 24 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Basic Labour Relations

01 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

09 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Incident/Accident Investigation

02 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

     

Occupational Injuries and Diseases in the Workplace

14 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

29 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

18 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


AARTO and the Impact on Your Business

20 March 2012

Souther Sun: OR Tambo International Airport



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it