CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2012



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Swangerskap

André Claassen

                         

In die volgende paar weke gaan ons kyk na werknemers se regte met betreffende swangerskap. Te dikwels word daar teen swanger vrouens in die werkplek gediskrimineer. Hierdie diskriminasie is heeltemal onaanvaarbaar en werkgewers kom met hierdie aksies weg omrede die werknemer nie bewus is van haar regte nie. Die werklikheid is dat werkgewers dikwels in ʼn moeilike situasies geplaas word weens die swangerskap van ʼn werknemer.  Soms ontstaan die probleem so vroeg as by die onderhoud fase, waar die werknemer bewus is van haar swangerskap, maar dit nie aan die werkgewer bekend maak nie.

 

ʼn Ander scenario is waar ʼn huidige werknemer nie die feit dat sy swanger is aan die werkgewer bekend maak nie, tot op die laaste minuut. Uit die aard van die saak plaas dit dan die werkgewer in ʼn ongewenste situasie omdat daar dan op kort kennisgewing ʼn geskikte vervanging gekry moet word sodat die werk kan voortgaan terwyl die werknemer op kraam verlof is.

 

So wanneer moet ʼn werknemer haar swangerskap bekend maak? Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat ʼn werknemer die werkgewer in kennis moet stel ten minste vier weke voordat sy van voorneme is om op kraamverlof te gaan, of indien dit nie moontlik is nie, so gou as wat dit redelikerwys moontlik is.

 

Daar berus dus geen ander onus op die werkgewer om haar swangerskap om enige ander stadium te verklaar nie. In sekere gevalle gebeur dit dat werkgewers selfs die ontslag roete volg. In een geval is ʼn werknemer wat op ʼn proeftydperk was ontslaan weens die feit dat die werknemer nie haar swangerskap aan die werkgewer verklaar het ten tye van die onderhoud nie. Heeltemal tereg het die werknemer aangevoer dat sy bang was om haar swangerskap te verklaar vir ingeval sy moontlik nie die pos kan kry as gevolg daarvan nie. Om dieselfde rede was sy bang en het ook nie die feit dat sy swanger is aan haar werkgewer bekend gemaak tydens die proeftydperk nie.

 

Die werkgewer het aangevoer dat die feit dat sy nie haar swangerskap bekend gemaak het nie, gely het tot ʼn breek in die vertrouens posisie tussen werkgewer en werknemer, en dat die ontslag op hierdie gronde regverdig was. Oor die algemeen berus die onus om te bewys dat die ontslag regverdig was op die werkgewer, in hierdie spesifieke saak is bevind dat indien die werkgewer bewus is van die feit dat die werknemer verwagtend is, en die werknemer bewys kan lewer dat die ontlag moontlik regstreeks as gevolg van haar swangerskap plaasgevind het die ontslag outomaties onbillik sal wees.

 

Die werkgewer het deurgaans aangevoer dat die ontlag nie as gevolg van die swangerskap plaasgevind het nie, maar suiwer as gevolg van die skending van die vertrouens verhouding. Die howe het egter nie met hierdie argument saamgestem nie en bevind dat die werklike rede vir ontslag verband gehou het met die swangerskap van die werknemer. Daar is bevind dat die ontslag outomaties onbillik was.

Vir meer inligting kontak This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Courses & Workshops


Investigators & Initiators

24 & 25 May 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport



Health and Safety Representative Course

25 May 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

14 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

 

30, 31 May & 01 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

New Amendment Bills for the Labour Relations Act (LRA) and the Basic Conditions of Employment Act (BCEA)

07 June 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

13 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

  
Basic Labour Relations

07 June 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

08 June 2012

Southern Sun: Century City: Canal Walk: Cape Town  

Hazard Identification and Risk Assessment
08 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
05 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
17 August 2012
Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks
   
Chairing Disciplinary Hearings
20 & 21 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Recruitment, Selection and Appointment of Candidates
22 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
27 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

Policies & Procedures
14 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

28 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Incident/Accident Investigation (OHS and Mine Health and Safety)

29 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
06 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

15 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


The OHS Act and Responsibilities of Management

04 July 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

16 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  
Our Clients

Click here for a list of companies/ institutions that attended public courses and/or in-house training courses presented by Labour Guide during 2011



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it