CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2011



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Skriftelike besonderhede van diens, salaris strokies

 André Claassen

          

Ek ontvang gereeld navrae oor presies watter inligting in dienskontrakte vervat moet word, sowel as watter inligting op salaris strokies moet verskyn. Die maklikste manier om hierdie vraag te verduidelik is om aanhalings te haal uit die opsomming wat kragtens artikel 30 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes deur die werkgewer gehou moet word.     

            

Die skriftelike besonderhede van diens: Artikel  29: 'n Werkgewer moet 'n werknemer by aanvang van sy diens van die volgende skriftelike besonderhede voorsien:

  1. volle naam en adres van die werkgewer;
  2. naam en beroep van die werknemer, of 'n bondige beskrywing van die werk;
  3. verskillende werksplekke;
  4. datum van indienstreding;
  5. gewone werkure en werkdae;
  6. loon of skaal en hoe dit bereken word;
  7. skaal vir oortyd;
  8. enige ander kontantbetalings;
  9. enige betaling in goedere en die waarde daarvan;
  10. hoe dikwels besoldiging betaal sal word;
  11. enige aftrekkings;
  12. verlofgeregtigdheid;
  13. tydperk van kennisgewing of tydperk van kontrak;
  14. beskrywing van enige raad of sektorale vasstelling wat die werkgewer se besigheid dek;
  15. tydperk van diens by 'n vorige werkgewer wat tot dienstyd bydra;
  16. 'n lys van enige ander dokumente wat deel van die dienskontrak uitmaak en waarop aangedui word waar 'n afskrif verkry kan word.

Besonderhede moet hersien word indien die diensooreenkoms verander.

      

Hou van rekords: Artikel  31: Elke werkgewer moet 'n rekord hou wat die volgende inligting bevat:

  1. werknemer se naam en beroep;
  2. tyd gewerk;
  3. besoldiging betaal;
  4. geboortedatum indien jonger as 18 jaar; en
  5. enige ander voorgeskrewe inligting.

     

Inligting oor besoldiging: Artikel  33: Die volgende inligting moet skriftelik verstrek word wanneer die werknemer betaal word:

  1. werkgewer se naam en adres;
  2. werknemer se naam en beroep;
  3. tydperk van betaling;
  4. besoldiging in geld;
  5. enige aftrekkings van die besoldiging;
  6. die werklike bedrag wat betaal is; en
  7. indien tersaaklik vir die berekening van die werknemer se besoldiging -

 

  • die werknemer se besoldigingskoers en oortydskaal;
  • die getal gewone en oortydure gewerk gedurende die tydperk van betaling;
  • die getal ure op 'n Sondag of openbare vakansiedag gewerk gedurende die tydperk; en
  • indien 'n ooreenkoms om gemiddelde werktyd te bereken aangegaan is, die totale getal gewone en oortydure gewerk gedurende die tydperk.

       

Aftrekkings en ander handelinge betreffende besoldiging: Artikels  34 en 34A

  • 'n Werkgewer mag nie geld van 'n werknemer se besoldiging aftrek nie, tensy –
    1. die werknemer skriftelik instem tot die aftrekking van 'n spesifieke skuld;
    2. die aftrekking ingevolge 'n kollektiewe ooreenkoms, wet, hofbevel of arbitrasietoekenning gedoen word.

'n Aftrekking ten opsigte van skade of verlies wat deur die werknemer veroorsaak is, mag slegs gedoen word met die instemming van die werknemer en nadat die werkgewer 'n regverdige prosedure gevolg het.

  • Werkgewers moet aftrekkings en werkgewerbydraes vir bystandsfondse binne sewe dae na die fonds oorbetaal.

   

Vir meer inligting besoek www.labourguide.co.za

 
manual3

Courses & Workshops 


Health and Safety Representative Course

10 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

13 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

16 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

29 February 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town


The OHS Act and the Responsibilities of Management          
17 February 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

15 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  

Hazard Identification and Risk Assessment Course

22 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

16 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

20 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

    

Chairing Disciplinary Hearings

23 & 24 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Basic Labour Relations

01 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

09 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Incident/Accident Investigation

02 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

     

Occupational Injuries and Diseases in the Workplace

14 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

29 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

18 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


AARTO and the Impact on Your Business

20 March 2012

Souther Sun: OR Tambo International Airport



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it