CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2012



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Sektorale vasstellings

André Claassen


1 Julie 2007 is ʼn baie belangrike datum in die gasvryheid bedryf. Van hierdie datum het ʼn nuwe sektorale vasstelling vir die sektor in werking getree.

Die nuwe sektorale vasstelling vir die gasvryheid bedryf is van toepassing op alle kommersiële besighede wat akkommodasie teen vergoeding verskaf soos byvoorbeeld hotelle, oorde, wildplase, gasteplase, koshuise, bed en ontbyt geriewe, self sorg akkommodasie en karavaan parke.

 

Addisioneel tot besighede reeds genoem word die basiese diensoorwaardes van die volgende besighede ook deur die vasstelling gereguleer soos andere restaurante, kroeë, kantiens, tee tuine, wegneem etes, spysenierings ondernemings ensovoorts.

Ondernemings met minder as 10 werknemers sal werkers voortaan 'n minimum loon van R 1480-00 per maand of R 7-59 per uur moet betaal terwyl groter begihede met meer as 10 werknemers voortaan R 1650-00 per maand of R 8-46 per uur moet betaal.

 

Die vassteling maak ook voorsiening vir werknemers soos byvoorbeeld kelners wat op kommissie werk om minimum loon te ontvang. Ekstra inkomste soos fooitjies (tips) vorm nie deel van die minimum loon nie.

Wat presies is ʼn sektorale vassteling? ʼn Sektorale vasstelling reguleer die Basiese Diensvoorwaardes binne spesifieke bedrywe.

 

Daar is verskillende vasstelings vir verskillende bedrywe onder andere sektorale vasstellings vir kontrak skoonmaak dienste, private sekeriteit, bosbedryf, huiswerkers, plaaswerkers, groot en kleinhandel sektor ensovoorts.

Die aspekte wat deur die sektorale vasstelling gereguleer word sluit in werkure, oortyd, die betaling van oortyd, werk op Sondae en publieke vakansie dae, etenstye, verlof, siekte verlof, verlof vir gesinsverantwoordelikheid, kraamverlof, kennis tydperke by diensbeëindiging, betaling by diensbeëindiging ensovoorts.

 

Sektorale vasstellings kan ten opsigte van die betrokke sektore ook werkgewers onder andere verplig om rekords aan hulle werknemers te verskaf, die betaling van reis- en werkverwante toelaes reël, minimum diensvoorwaardes vir ander persone as werknemers spesifiseer, enige aangeleentheid rakende vergoeding of ander bedinge of voorwaardes reël.

 

Sektorale vasstellings reguleer onder andere minimum lone in die spesifieke bedrywe en maak voorsiening vir verskillende minimum lone vir verkillende areas soos stedelike en landelike gebiede.

Sekere vasstellings verskaf voorbeelde van dienskontrakte, salaris strokies asook posbeskrywing terwyl riglyne gegee word in terme van verlof, siekteverlof en verlof vir gesinsverantwoordelikheid.

Ingevolge wetgewing moet alle werkgewers op wie sektorale vasstellings bindend is in besit van die relevante dokument wees.

 

Sektorale vasstellings kan verkry word van die Departement van Arbeid. Die dokumente is ook gratis beskikbaar op ons webwerf en kan afgelaai word op www.labourguide.co.za. Die dokumente kan ook per epos aangevra word deur bloot die naam van die vasstelling wat versoek word in onderwerp spasie in te tik en na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it te stuur. Die vasstellings is ongelukkig net in Engels beskikbaar.

 

Courses & Workshops


Investigators & Initiators

24 & 25 May 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport



Health and Safety Representative Course

25 May 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

14 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

 

30, 31 May & 01 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

New Amendment Bills for the Labour Relations Act (LRA) and the Basic Conditions of Employment Act (BCEA)

07 June 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

13 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

  
Basic Labour Relations

07 June 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

08 June 2012

Southern Sun: Century City: Canal Walk: Cape Town  

Hazard Identification and Risk Assessment
08 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
05 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
17 August 2012
Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks
   
Chairing Disciplinary Hearings
20 & 21 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Recruitment, Selection and Appointment of Candidates
22 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
27 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

Policies & Procedures
14 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

28 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Incident/Accident Investigation (OHS and Mine Health and Safety)

29 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
06 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

15 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


The OHS Act and Responsibilities of Management

04 July 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

16 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  
Our Clients

Click here for a list of companies/ institutions that attended public courses and/or in-house training courses presented by Labour Guide during 2011



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it