CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2012



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Seksuele teistering in die werksplek

André Claassen


Dit is noodsaaklik dat werkgewers ʼn omgewing skep waarin die waardigheid en integriteit van werknemers gerespekteer word. Dit is belangrik dat ʼn klimaat geskep word waar slagoffers van seksuele teistering griewe kan lig sonder dat dit geïgnoreer word of dat hulle onnodig blootgestel word.

 

Maatskappye moet ʼn beleid instel ten einde seksuele teistering uit te roei sowel as prosedures daar stel om bestuurders/werknemers te weerhou om hulle skuldig te maak aan sulke onaanvaarbare optrede. Ten einde te verseker dat die identiteit van al die betrokke persone geheim gehou word moet maatskappye toesien dat griewe oor seksuele teistering sensitief en konfidensieel hanteer en ondersoek word.

 

Die beleid en prosedure handleiding ten opsigte van personeel van die Universiteit van Stellenbosch definieer seksuele teistering as volg:

 

Seksuele teistering verwys na gedrag, tipies ondervind as beledigend van aard, waarmee ongewenste seksuele toenadering gesoek word binne die konteks van 'n verhouding van gelyke/ongelyke mag of gesag. Seksuele teistering is 'n vorm van diskriminasie op grond van geslag. Dit is ongewens, en kan beleef word as 'n uitdrukking van mag, gesag, en beheer van 'n seksuele aard. Dit skep 'n vyandige omgewing, wat die individu se vermoë om te leer en/of te werk belemmer.

         

Die vakbond Solidariteit beantwoord die vraag "Wanneer is dit seksuele teistering?", in een van hulle onlangse publikasies as volg: Dit is baie belangrik om tussen seksuele aandag en seksuele teistering te onderskei. Seksuele aandag word seksuele teistering in enige van die volgende situasies:


As dit volgehou word –hoewel ʼn enkele voorval ook as seksuele teistering beskou kan word. As die slagoffer dit duidelik gemaak het dat die gedrag onaanvaarbaar en aanstootlik is en dat die persoon sy gedrag moet staak. As die beweerde oortreder moes geweet het dat die gedrag as onaanvaarbaar beskou word.

Seksuele teistering dek ʼn breë spektrum van ongewenste gedrag en sluit onder andere die volgende in:

  • Verbale vorms, soos onwelkome navrae oor ʼn persoon se sekslewe; telefoonoproepe met ʼn seksuele ondertoon; volgehoue growwe of seksistiese grappe of aanmerkings; onwelkome versoeke vir afsprake; opmerkings ten opsigte van ʼn individu se figuur; e-pos van seksuele aard, ensovoorts.
  • Nie-verbale vorms soos gebare met ʼn seksuele betekenis, aangluring ("leering"), onwelkome volgehoue flirtasie, ens.
  • Visuele vorms soos die vertoon van pornografiese materiaal, ens.
  • Fisieke vorms soos onwelkome aanraking, betasting, molestering en verkragting.
  • Quid pro quo-vorms soos seksuele omkopery (byvoorbeeld die belofte van bevordering in ruil vir gunste van ʼn seksuele aard) en seksuele afpersing (byvoorbeeld die weerhouding van bevordering as daar nie aan seksuele versoeke voldoen word nie.)

www.labourguide.co.za

 

Courses & Workshops


Investigators & Initiators

24 & 25 May 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport



Health and Safety Representative Course

25 May 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

14 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

 

30, 31 May & 01 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

New Amendment Bills for the Labour Relations Act (LRA) and the Basic Conditions of Employment Act (BCEA)

07 June 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

13 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

  
Basic Labour Relations

07 June 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

08 June 2012

Southern Sun: Century City: Canal Walk: Cape Town  

Hazard Identification and Risk Assessment
08 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
05 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
17 August 2012
Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks
   
Chairing Disciplinary Hearings
20 & 21 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Recruitment, Selection and Appointment of Candidates
22 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
27 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

Policies & Procedures
14 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

28 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Incident/Accident Investigation (OHS and Mine Health and Safety)

29 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
06 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

15 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


The OHS Act and Responsibilities of Management

04 July 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

16 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  
Our Clients

Click here for a list of companies/ institutions that attended public courses and/or in-house training courses presented by Labour Guide during 2011



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it