CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2011



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Posbeskrywings

     

Daar is verskeie redes waarom werknemers soms weier om opdragte uit te voer. Een van die mees algemeenste redes vir die nie nakoming van opdragte is dat dit nie in my posbeskrywing is nie en die taak derhalwe nie uitgevoer hoef te word nie. Gegewe dat die opdrag binne die parameters of omvang van die werknemer se pligte val, asook dat dit ʼn redelike opdrag is sal die bestuurder daarop kan aandring dat die werker die opdrag uitvoer. ʼn Posbeskrywing is die geskrewe weergawe van die take en pligte wat daar van die werknemer verwag word om te doen. Dit word egter algemeen aanvaar dat dit bykans onmoontlik is om alle take volledig in ʼn posbeskrywing te spesifiseer.

Die gevolg is dat sekere take in posbeskrywings ingeskryf word by implikasie. Die blote feit dat ʼn spesifieke taak nie gespesifiseer word in ʼn posbeskrywing nie , gee nie die werker die reg om dit te weier nie. Indien ʼn werker die taak in die verlede verrig het (selfs al kom hy later tot sy verbasing agter dat dit eintlik nie deel van sy posbeskrywing vorm nie) en gegewe dat dit ʼn redelike opdrag is, sal hy moet voortgaan om die taak te verrig. Dit moet onder die aandag van die werker gebring word dat die voortgesette weiering om die opdrag uit te voer tot dissiplinêre aksie sal lei.

 

Dit is belangrik om daarop te let dat posbeskrywings nie die maatskappy se beleid en prosedures vervang nie. Nietemin, indien die werker nog nie voorheen die spesifieke taak verrig het nie, moet daar met hom/haar gekonsulteer word rakende die wysiging in die posbeskrywing en gepoog word om ʼn ooreenkoms te bereik. Hierdie sal ʼn informele bespreking wees waar die bestuurder die opdrag bespreek en verduidelik dat die taak redelik binne die bestel van die bestaande parameters van die pos val. Daar moet ook verduidelik word dit ʼn redelike en wettige opdrag is.

Indien die werker nie goeie en aanvaarbare redes kan gee om die teendeel te bewys nie moet daar voortgegaan word om die taak te verrig. Aangehoue weiering om die taak te verrig sal in dissiplinêre aksie ontaard. ʼn Ander verskoning wat dikwels gebruik word is dat "Hy nie my baas is nie en daarom nie vir my kan vertel wat ek moet doen nie". In hierdie situasie is dit nodig dat daar aan die werker verduidelik word wie bevoeg en wie nie bevoeg is om opdragte te gee nie. Enige herhaling sal lei tot dissiplinêre aksie soos byvoorbeeld ʼn waarskuwing.

 

Volgende week hervat ons die bespreking en kyk na ander algemene redes waarom werkers soms opdragte weier en verskaf riglyne oor hoe om dit te hanteer.

 

Vir meer inligting besoek www.labourguide.co.za

 
manual3

Courses & Workshops 


Health and Safety Representative Course

10 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

13 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

16 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

29 February 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town


The OHS Act and the Responsibilities of Management          
17 February 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

15 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  

Hazard Identification and Risk Assessment Course

22 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

16 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

20 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

    

Chairing Disciplinary Hearings

23 & 24 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Basic Labour Relations

01 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

09 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Incident/Accident Investigation

02 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

     

Occupational Injuries and Diseases in the Workplace

14 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

29 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

18 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


AARTO and the Impact on Your Business

20 March 2012

Souther Sun: OR Tambo International Airport



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it