CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2011



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Poligraaf Toetse

André Claassen

ʼn Poligraaf word soms ook ʼn leuenverklikker toets genoem. Poligraaf toetse is ʼn relatiewe nuwe begrip in Suid Afrika, veral met verwysing na die werksverhouding. Dit is belangrik om daarop te let dat geen persoon verplig kan word om 'n poligraaf toets te ondergaan nie. Om ʼn persoon te dwing om ʼn poligraaf toets te af te lê is strydig met die Konstitusie van die land. Geen toets mag afgelê word sonder die skriftelike toetemming van die persoon wat die poligraaf toets moet ondergaan nie.

 

Voorts is dit nodig dat sekere prosedures gevolg by die afneem van die poligraaf toets.

  • Die individu moet in kennis gestel word dat die ondervraging vrywillig is;
  • Slegs vrae wat voor die ondervraging gevra is mag gedurende die ondervraging gebruik word;
  • Die persoon wat ondervra word het die reg op reg op ʼn tolk, indien nodig
  • Indien die persoon wat die toets ondergaan dit verkies moet  ʼn ander persoon teenwoordig  wees ten tye van die ondervraging;
  • Die bovermelde is met dien verstande dat die persoon nie sal inmeng met die verrigtinge nie .

            

Werkgewers gebruik poligraaf toeste ten einde spesifieke insidente te ondersoek soos byvoorbeeld:

  • In gevalle waar werknemers toegang tot eiendom gehad het wat verband hou met die ondersoek;
  • Waar daar ʼn redelike suspisie of moontlikheid is dat die werknemer betrokke was by die insident;
  • Waar die werkgewer se besigheid sekere ekonomiese verliese gelei het deur  byvoorbeeld diefstal of die beskadiging van eiendom;
  • In gevalle waar die werkgewer ʼn stryd voer teen oneerlikheid in vertrouens posisies;
  •  Waar die werkgewer ʼn stryd voer teen ernstige alkohol gebruik, die onwettige gebruik van verbode of narkotiese middels;
  • Waar die werkgewer ʼn stryd voer teen bedrog binne die maatskappy;
  • Waar die werkgewer ʼn stryd voer teen die opsetlike vervalsing van dokumente en leuens ten opsigte van die identiteit van die betrokke persone

       

Die uitslae van ʼn poligraaf mag net aan gemagtigde persone bekend gemaak word. Daar is enkele gevalle waar poligrafiste wel toegelaat is as spesialis getuies in die KBVA.  Die kommissaris het die jurisdiksie en verantwoordelikheid om te besluit of die bepaalde getuies toelaatbaar en betroubaar is, al dan nie. ʼn Poligraaf mag nie geïnterpreteer word dat skuld geïmpliseer word nie.

     

Dit kan wel as ʼn verswarende omstandigheid dien, veral as daar ook ander bewyse van wangedrag is, met ander woorde dit kan gebruik word om bestaande bewyse te ondersteun. Werkgewers moet versigtig wees wanneer dit kom by die afneem van poligraaf toetse, die uitslag van die toetse verteenwoordig normaalweg niks anders as hoorsê getuienis nie.

     

Bronne gebruik: Inligtingsblad ten opsigte poligraaf toetse verskaf deur die (Kommissie vir bemiddeling, versoening en arbitrasie (KBVA).

Vir meer inligting kontak This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it   of besoek www.labourguide.co.za

 
manual3

Courses & Workshops 


Health and Safety Representative Course

10 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

13 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

16 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

29 February 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town


The OHS Act and the Responsibilities of Management          
17 February 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

15 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  

Hazard Identification and Risk Assessment Course

22 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

16 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

20 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

    

Chairing Disciplinary Hearings

23 & 24 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Basic Labour Relations

01 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

09 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Incident/Accident Investigation

02 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

     

Occupational Injuries and Diseases in the Workplace

14 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

29 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

18 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


AARTO and the Impact on Your Business

20 March 2012

Souther Sun: OR Tambo International Airport



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it