CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2012



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Openbare vakansiedae

André Claassen

  

Daar is dikwels onduidelikheid met betrekking tot die betaling en wie in der waarheid kwalifiseer vir openbare vakansiedae. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes reguleer die neem van openbare vakansiedae in die werkplek. Die diensvoorwaardes in artikel 18 is van toepassing op alle werknemers, insluitende permanente werknemers, tydelike werknemers, en werkers wat aangestel is op ʼn spesifieke termyn. Die verdienste drumpel (earnings threshold) van R 115 572 per jaar, soos deur die minister vasgestel , bepaal dat  werknemers wat  meer as die drumpel verdien alleenlik uitgesluit is van artikel 18 (3). Dit beteken dat die res van die artikel steeds van toepassing is op daardie kategorie werker.


Artikel 18 (3) handel oor die betaling van werknemers wat minder as die drumpel verdien, indien die werknemer op ʼn openbare vakansiedag sou werk op wat hy normaalweg nie sou werk nie. Dit beteken dat alle werknemers wat meer as die drumpel verdien steeds geregtig is op openbare vakansiedae. Die bepalings van artikel 18 (1)  is belangrik en die volgende word direk uit die Wet aangehaal  "'n Werkgewer mag nie van ʼn werknemer vereis om op ʼn openbare vakansiedag te werk nie, behalwe ooreenkomstig ʼn ooreenkoms"  Met ander woorde as hulle daarop ooreenkom. Die werker is dus daarop geregtig om die dag af te neem en het nie die werkgewer se toestemming nodig om die dag af te neem met volle betaling nie.

   

Artikel 18 (2) stipuleer die volgende "Indien ʼn openbare vakansiedag op ʼn dag val waarop ʼn werknemer gewoonlik werk, moet ʼn werkwerkgewer-

  1. aan ʼn werknemer wat nie op die openbare vakansiedag werk nie, die loon betaal wat die werknemer gewoonlik sou ontvang het vir werk op daardie dag;
  2. aan ʼn werknemer wat op die openbare vakansiedag werk-
    1. minstens dubbel die bedrag in paragraaf (a) bedoel, betaal:  of
    2. indien dit groter is, die bedrag in paragraaf (a) bedoel betaal plus die bedrag deur die werknemer verdien vir die tyd op daardie dag gewerk".

  

Die werknemer is wetlik daarop geregtig om enige van die dertien dae soos bepaal deur wetgewing (die dae word  normaalweg op kalenders aangedui), af te neem en wat op ʼn dag val wat die werknemer normaalweg sal werk insluitende Goeie Vrydag en Kersdag.Indien die werknemer op daardie openbare vakansiedag werk moet hy dubbel die normale besoldiging ontvang. Enige betaling vir werk verrig op openbare vakansiedae moet betaal word op die werknemer se normale betaaldag.

   

Wetgewing maak voorsiening vir 11 amptelike vakansiedae. Alle ander dae soos byvoorbeeld Joodse, Moslem en Hindoe vakansie dae,  asook ander Christen dae soos byvoorbeeld Hemelvaart word nie ingesluit by hierdie ooreenkoms nie. Ten spyte van die feit moet alle aansoeke van werknemers om enige van die dae af te wees sensitief oorweeg te word. Aangesien hierdie werknemers ook vir al die ander dae kwalifiseer sal vakansieverlof van toepassing wees.

www.labourguide.co.za

 

Courses & Workshops


Investigators & Initiators

24 & 25 May 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport



Health and Safety Representative Course

25 May 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

14 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

 

30, 31 May & 01 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

New Amendment Bills for the Labour Relations Act (LRA) and the Basic Conditions of Employment Act (BCEA)

07 June 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

13 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

  
Basic Labour Relations

07 June 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

08 June 2012

Southern Sun: Century City: Canal Walk: Cape Town  

Hazard Identification and Risk Assessment
08 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
05 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
17 August 2012
Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks
   
Chairing Disciplinary Hearings
20 & 21 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Recruitment, Selection and Appointment of Candidates
22 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
27 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

Policies & Procedures
14 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

28 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Incident/Accident Investigation (OHS and Mine Health and Safety)

29 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
06 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

15 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


The OHS Act and Responsibilities of Management

04 July 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

16 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  
Our Clients

Click here for a list of companies/ institutions that attended public courses and/or in-house training courses presented by Labour Guide during 2011



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it