CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2011



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Ontslag as gevolg van beserings of ongeskiktheid

André Claassen


Beserings of ongeskiktheid van ʼn ernstige aard kan aanleiding gee tot ontslag. Dit is noodsaaklik dat die spesifieke omstandighede in ag geneem word wanneer daar besluite geneem word rakende die regverdigheid van die ontslag.

Daar moet eerstens bepaal word of die ongeskiktheid permanent of tydelik van aard is. Ten einde te bepaal wat die ernstigheid van die ongeskiktheid is sal die mening van ʼn kundige nodig wees. Menings kan ingewin word ten einde sig of gehoor probleme te bepaal asook om ʼn estimasie te kry rakende die tydperk wat die werknemer afwesig sal wees in gevalle van HIV of kanker.

 

Die afwesigheid hoef nie noodwendig aanneenlopend te wees nie en kan oor ʼn tydperk plaasvind.

 

In gevalle van permanente ongeskiktheid moet die werkgewer die volgende moontlikhede oorweeg:

  • Om alternatiewe werk of ʼn alternatiewe pos vir die werker te vind;

  • Om die pligte en werk omstandighede aan te pas ten einde die werknemer te akkommodeer.

 

Wanneer hierdie oorwegings nie uitvoerbaar is nie sal ontslag moontlik geregverdig kan wees.

 

In gevalle van tydelike ongeskiktheid moet die werkgewer:

  • Die ernstigheid van die ongeskiktheid ondersoek;

  • Die werknemer moet gedurende die ondersoek die geleentheid gegun word om  sy kant van die saak te stel;

  • Indien hy dit sou verkies, die geleentheid gegun word om deur ʼn vakbond verteenwoordiger of medewerker verteenwoordig te word.

 

Dit is belangrik dat ontslag as die laaste uitweg gesien word. Indien die werknemer se ongeskiktheid vir ʼn onredelike lang tydperk sal duur moet alle alternatiewe opsies  oorweeg word in ʼn poging om ontslag te vermy.

Wanneer alternatiewe oorweeg moet die volgende in aanmerking geneem word

  • Aard van die werk;
  • Die tydperk van afwesigheid;
  • Die ernstigheid van die besering/ ongeskiktheid;
  • Die moontlikheid van ʼn tydelike plaasvervanger.

Spesiale pogings moet aanwend word om persone te akkommodeer wat aan diens beseer is, of wat ʼn werkverwante kwaal opgedoen het.

 

Dit is noodsaaklik dat berading/ raadgewing sessies moet plaasvind voordat enige besluite ten opsigte van alternatiewe poste, verplasing of selfs ontslag geneem word. 

 

Met enkele uitsonderings is enige werknemer wat ʼn werk verwante besering opgedoen het geregtig op vergoeding. Alle beserings aan diens moet na die vergoedings kommissaris verwys word.  Die vergoeding kommissaris kan gekontak word op die volgende nommers (012) 319 1111, (012) 319 9319 of deur hulle nasionale oproep sentrum te skakel by 0860 105 350.

 

Bronne gebruik: Inligtingsblad ten opsigte van beserings of ongeskiktheid verskaf deur die (Kommissie vir bemiddeling, versoening en arbitrasie (KBVA)

 

Vir meer inligting kontak This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 
manual3

Courses & Workshops 


Health and Safety Representative Course

10 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

13 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

16 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

29 February 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town


The OHS Act and the Responsibilities of Management          
17 February 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

15 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  

Hazard Identification and Risk Assessment Course

22 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

16 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

20 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

    

Chairing Disciplinary Hearings

23 & 24 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Basic Labour Relations

01 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

09 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Incident/Accident Investigation

02 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

     

Occupational Injuries and Diseases in the Workplace

14 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

29 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

18 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


AARTO and the Impact on Your Business

20 March 2012

Souther Sun: OR Tambo International Airport



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it