CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2012



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Ontslag as gevolg van bedryfsvereistes (Retrenchments)

André Claassen


Hierdie tipe van ontslag het te doen met ekonomiese faktore soos ʼn tekort aan fondse waar die organisasie dit nie meer kan bekostig om ʼn sekere aantal mense in diens te hê nie en daar sekere werkers noodgedwonge onslaan moet word. Dit gebeur ook soms dat maatskappye opgradeer en nuwe tegnologie bekom wat beteken dat sekere persone oortollig is, aangesien sekere funksies wat normaalweg deur mense vervul is nou deur masjiene of rekenaars hanteer kan word.Werknemers se gedrag en vorige dissiplinêre rekords speel nie ʼn rol in die selekterings proses as gevolg van ontslag deur bedryfsvereistes nie.

  

Ingevolge artikel 189 van die Wet op Arbeidsverhoudinge moet daar oorleg gepleeg word met die volgende partye wie moontlik deur die voorgestelde ontslag geraak gaan word:

  • Enige werkplekforum (indien van toepassing);
  • Met enige geregistreerde vakbond wie se lede moontlik deur die voorgestelde ontslag geraak sal word ;
  • Met die werknemers wie moontlik geaffekteer gaan word .
  
Die bogenoemde partye moet poog om ooreenstemming te bereik op geskikte maatreëls
  • Om die ontslag te vermy;
  • Om die getal persone wat ontslaan word, tot die minimum te beperk;
  • Om die tydsberekening van die ontslag te verander;
  • Die metode of kriteria wat gebruik gaan word vir die selektering van die werknemers van ontslaan gaan word sowel as die skeidingspakket van die werknemers wat moontlik ontslaan gaan word,

  

Werkgewers moet die volgende inligting skriftelik verskaf:

  • Die redes vir die beoogde ontslag;
  • Die alternatiewe wat oorweeg is voordat die beoogde ontslag voorgestel is, en die redes waarom elkeen van hierdie voorstelle nie aanvaar is nie;
  • Die aantal werkers wat moontlik geraak gaan word sowel as die werkkategorieë of poste waarin hulle werksaam is;
  • Die voorgestelde kriteria wat gebruik gaan word waarvolgens werkers ontslaan gaan word;
  • Die datum waarop, of die tydperk waartydens, die ontslag waarskynlik van krag sal word;
  • Die voorgestelde skeidings/ uittree loon
  • Enige bystand wat beoog word om die werknemers wat moontlik ontslaan gaan word, aan te bied, (byvoorbeeld tyd af om alternatiewe werk te soek ensovoorts);
  • Die moontlikheid van die toekomstige herindiensneming van die werknemers wat ontslaan gaan word;
  • Die getal werknemers in diens van die maatskappy; en
  • Die aantal werkers wat die onderneming in die voorafgaande 12 maande ontslaan het weens redes wat verband hou met bedryfsvereistes
  

Die werkgewer moet die party waarmee gekonsulteer word die geleentheid gee om voorleggings te doen en skriftelik daarop reageer. Indien geen ooreenkoms met betrekking tot die kriteria bereik word wat toegepas gaan word nie moet die kriteria van laaste in eerste uit gebruik word (LIFO). Dit beteken dat die persone wat laaste by die onderneming begin werk het, eerste geaffekteer sal word.

  

Persone wat ontslaan word as gevolg van operasionele vereistes moet die volgende betalings ontvang:

  • ʼn Skeidingspakket van ten minste een week vir elke voltooide jaar van diens;
  • Uitstaande verlof;
  • Betaling vir die kennis tydperk;
  • Afhangende van die dienskontrak sal die werknemer moontlik ook geregtig wees op pro rata diensbonus

 

Maatskappye met meer as 50 werknemers moet let op die prosedures soos beskryf in Artikel 189A van die Wet op Arbeidsverhoudinge.

Vir meer inligting besoek www.labourguide.co.za

 

Courses & Workshops


Investigators & Initiators

24 & 25 May 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport



Health and Safety Representative Course

25 May 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

14 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

 

30, 31 May & 01 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

New Amendment Bills for the Labour Relations Act (LRA) and the Basic Conditions of Employment Act (BCEA)

07 June 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

13 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

  
Basic Labour Relations

07 June 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

08 June 2012

Southern Sun: Century City: Canal Walk: Cape Town  

Hazard Identification and Risk Assessment
08 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
05 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
17 August 2012
Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks
   
Chairing Disciplinary Hearings
20 & 21 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Recruitment, Selection and Appointment of Candidates
22 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
27 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

Policies & Procedures
14 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

28 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Incident/Accident Investigation (OHS and Mine Health and Safety)

29 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
06 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

15 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


The OHS Act and Responsibilities of Management

04 July 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

16 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  
Our Clients

Click here for a list of companies/ institutions that attended public courses and/or in-house training courses presented by Labour Guide during 2011



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it