CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2012



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Mediese sertifikate

André Claassen


In terme van die wet op Basiese Diensvoorwaardes moet werknemers mediese sertifikate inhandig indien hulle vir meer as twee dae weens siekte of besering afwesig is. Siek notas kan ook versoek word indien werkers vir meer as twee geleenthede gedurende ʼn agt weke siklus nie by die werk kan wees nie.

Die mediese sertifikaat moet aandui dat die werker nie in staat is om sy dienste te verrig nie en moet onderteken wees deur ʼn persoon wat gekwalifiseer is om pasiënte te diagnoseer en te behandel en wat geregistreer is by ʼn beroepsraad wat by ʼn Wet van die Parlement ingestel is. Mediese sertifikate wat deur persone soos verpleegsters, tradisionele genesers en maatskaplike werkers uitgereik word is nie aanvaarbaar nie.

Voorts bestaan daar soms verwarring oor presies watter inligting in ʼn mediese sertifikaat vervat moet word. Die volgende uittreksel van die Etiese en Professionele Reëls van die Suid-Afrikaanse Geneeskundige en Tandheelkundige Raad verskaf riglyne oor presies watter inligting so ʼn sertifikaat moet bevat.

Reël 15.

  1. van die genoemde reëls bepaal dat ʼn Praktisyn slegs ʼn sertifikaat sal uitreik indien dit die volgende inligting bevat.
    1. Die naam, adres en kwalifikasie van die praktisyn;
    2. Die naam van die pasiënt;
    3. Die diensnommer , van die werknemer (indien van toepassing)
    4. Die datum en tyd van die ondersoek,
    5. of die sertifikaat uitgereik is as gevolg van persoonlike observasie deur die praktisyn gedurende die ondersoek, of as gevolg van inligting verskaf deur die pasiënt en wat aanvaarbaar is op mediese gronde;
    6. ʼn beskrywing van die siekte, in leke taal met die toestemming van die pasiënt. Indien die pasiënt nie toestemming gee dat die siekte of mediese toestand geopenbaar word nie, sal die mediese praktisyn of tandarts bloot spesifiseer dat, in sy /haar opinie gebaseer op die ondersoek van die pasiënt dat die pasiënt ongeskik vir werk is;
    7. of die pasiënt heeltemal ongeskik vir werk is en of die pasiënt in staat is om minder veeleisende of inspannende werk te kan doen;
    8. die presiese periode waarvoor siekte verlof aanbeveel word;
    9. die presiese datum waarop die mediese sertifikaat uitgereik is, en
    10. 'n duidelike indikasie van die identiteit van die praktisyn wat die sertifikaat uitgereik het wat persoonlik en oorspronklik deur hom/haar geteken is met sy/haar naam in blok letters langs die handtekening.
  2. Indien vooraf gedrukte skryfbehoeftes gebruik word, sal die praktisyn die irrelevante woorde wat nie van toepassing is nie skrap.
  3. ʼn praktisyn sal ʼn kort feite verslag uitreik waar die pasiënt informasie versoek met betrekking tot hom/ haarself.


Vir meer inligting besoek www.labourguide.co.za

 

Courses & Workshops


Investigators & Initiators

24 & 25 May 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport



Health and Safety Representative Course

25 May 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

14 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

 

30, 31 May & 01 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

New Amendment Bills for the Labour Relations Act (LRA) and the Basic Conditions of Employment Act (BCEA)

07 June 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

13 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

  
Basic Labour Relations

07 June 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

08 June 2012

Southern Sun: Century City: Canal Walk: Cape Town  

Hazard Identification and Risk Assessment
08 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
05 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
17 August 2012
Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks
   
Chairing Disciplinary Hearings
20 & 21 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Recruitment, Selection and Appointment of Candidates
22 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
27 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

Policies & Procedures
14 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

28 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Incident/Accident Investigation (OHS and Mine Health and Safety)

29 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
06 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

15 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


The OHS Act and Responsibilities of Management

04 July 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

16 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  
Our Clients

Click here for a list of companies/ institutions that attended public courses and/or in-house training courses presented by Labour Guide during 2011



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it