CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2012



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Krag onderbrekings (deel 2)

André Claassen


Soms gebeur dit dat werknemers laat vir werk opdaag as gevolg van verkeer probleme.Hierdie laatkommery ontaard soms in dissiplinêre aksie. Die vraag wat ontstaan is dit regverdig dat dissiplinêre aksie geneem word as daar seer sekerlik ʼn rede vir die laatkommery is. Alhoewel laatkommery onaanvaarbaar is, en baie werkgewers heeltemal tereg die houding inneem dat ʼn goeie verskoning nie normaalweg ʼn aanvaarbare verskoning is nie, is dit  belangrik dat werkgewers steeds elke saak op meriete hanteer en is dit nodig dat daar na ook die werker se kant van die saak geluister word. 

 

Daar moet ingedagte gehou word dat werkgewers nie net vanselfsprekend kan aanvaar dat die laatkommery regstreeks verband hou met die krag onderbreking nie. Ongelukkig soos met alle ander situasies in die lewe, maak individue soms misbruik van die stelsel en gebruik dit partykeer as ʼn skuiwer gat om laatkommery te regverdig, en dit dan te blameer op die krag onderbrekings. Van tyd tot tyd gebeur dit, soos die afgelope week, dat daar in sekere areas selfs geen onderbrekings plaasvind nie en dat Eskom steeds vir laatkommery geblameer word. Dit is nodig dat daar na elke situasie se meriete gekyk word en dat al die feite in ag geneem word voordat daar tot dissiplinêre aksie oorgegaan word.

 

Dit kan handig wees om die werknemer se vorige werkrekord in ag te neem. Indien die persoon nie ʼn geskiedenis van laatkommery het nie, bestaan die moontlikheid dat dit wel toegeskryf kan word aan ʼn onderbreking. Die teenoorgestelde is egter ook waar dat indien ʼn persoon wat normaalweg ʼn geskiedenis van die tipe oortreding het nie noodwendig geglo gaan word nie. Ek het verlede week verskeie maniere genoem ten einde op te maak vir verlore tyd en produksie. Een van die maniere is om die werkers te versoek om oortyd te werk. Werknemers wat minder gunstig deur hulle werkgewers behandel word soos byvoorbeeld dat hulle nie soos normaalweg hulle bonusse ontvang het nie, sal egter minder gretig wees om die ekstra moeite te doen ten opsigte van die werk van oortyd vir die werkgewers.

 

ʼn Situasie kan selfs ontstaan waar daar van dieselfde werkers waarteen daar dissiplinêre aksie geneem word as hulle laat opdaag vir werk verwag kan word om oortyd te werk wanneer dieselfde noodlot die werkgewer tref. Dit is ʼn sprekende bewys dat die werksverhouding tweeledig is. Dit is ook ʼn bewys dat werkgewers en werknemers op mekaar se lojaliteit moet staat maak. Die onderbrekings wat gepaard gaan met verliese in produksie moet met omsigtigheid deur beide partye hanteer word aangesien dit kan lei tot die aflegging van personeel deur operasionele vereistes.

 

Vir meer inligting besoek www.labourguide.co.za

 

Courses & Workshops


Investigators & Initiators

24 & 25 May 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport



Health and Safety Representative Course

25 May 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

14 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

 

30, 31 May & 01 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

New Amendment Bills for the Labour Relations Act (LRA) and the Basic Conditions of Employment Act (BCEA)

07 June 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

13 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

  
Basic Labour Relations

07 June 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

08 June 2012

Southern Sun: Century City: Canal Walk: Cape Town  

Hazard Identification and Risk Assessment
08 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
05 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
17 August 2012
Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks
   
Chairing Disciplinary Hearings
20 & 21 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Recruitment, Selection and Appointment of Candidates
22 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
27 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

Policies & Procedures
14 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

28 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Incident/Accident Investigation (OHS and Mine Health and Safety)

29 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
06 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

15 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


The OHS Act and Responsibilities of Management

04 July 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

16 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  
Our Clients

Click here for a list of companies/ institutions that attended public courses and/or in-house training courses presented by Labour Guide during 2011



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it