CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2012



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Konsiliasie/Bemiddeling

André Claassen

Ek het in vorige rubrieke verwys na die term "Konsiliasie". ʼn Konsiliasie verhoor is ʼn proses waar die Kommissaris met die partye vergader om maniere te vind ten einde ʼn ooreenkoms te bereik om die dispuut op te los. Konsiliasie maak voorsiening vir die vinnige en regverdige oplossing van dispute.

 

Die konsiliasie proses is nie ʼn duur en gekompliseerde proses nie, en maak nie voorsiening vir regsverteenwoordiging nie. Die besluit om ʼn ooreenkoms te bereik berus by die partye teenwoordig. By die konsiliasie sessie mag die werkgewer in persoon verteenwoordig word of mag verteenwoordig word deur ʼn direkteur of ʼn ander werknemer van die  maatskappy. Die werknemer kan verteenwoordig word deur ampsdraer, amptenaar of verteenwoordiger van die werknemer se geregistreerde vakbond.

 

Die kommissaris sal gewoonlik die verhoor begin deur die partye te vra om inligting te verskaf rakende die dispuut.

 

Afsonderlike vergaderings tussen die kommissaris en elke party kan ook gehou word. Partye word toegelaat om enige relevante dokumentasie te verskaf wat kan behulpsaam kan wees ten einde meer duidelikheid op die aangeleentheid te gee. Tydens hierdie fase is getuies nie noodsaaklik nie. Partye word aangemoedig om inligting te deel en vorendag te kom met moontlike idees ten einde die verskille op te klaar.

Die Kommissaris het ʼn verskeidenheid pligte:

  • Op te bepaal watter roete die verhoor kan aanneem, dit kan mediasie, fasilitering of die maak van aanbevelings insluit ;
  • Die kommissaris is by magte om persone of dokumente te subpoena;
  • Die rol van die kommissaris is om te poog om die dispuut op te los binne 30 dae nadat dit na die CCMA verwys is 

Indien ʼn ooreenkoms bereik is, sal die kommissaris ʼn skikkings ooreenkoms saamstel wat deur beide partye geteken moet word. Indien daar  nie tot ʼn vergelyk gekom kan word nie is daar 2 opsies beskikbaar. Eerstens as die geskil onopgelos bly en die saak het betrekking op ʼn proeftydperk sal die aangeleentheid voortgaan en oorgaan as ʼn Con- Arb proses.

Indien die aangeleentheid betrekking het op diensbeëindiging (wangedrag en swak prestasie/ onbevoegdheid)  of ʼn onbillike arbeidspraktyk en die partye maak nie beswaar daarteen nie, kan die proses voortgaan as ʼn Con-Arb proses. Tweedens kan die kommissaris ʼn sertifikaat uitreik wat aandui dat die saak onopgelos is en die applikant moet dan die saak na arbitrasie verwys.

Wanneer ʼn datum van die KBVA ontvang is om ʼn KBVA verhoor by te woon moet die werkgewer nie probeer om die datum te vermy deur uitstel te vra nie. Die reëls van die KBVA maak nie voorsiening vir uitstel by konsiliasie nie, en sodanige aansoek sal oor die algemeen nie oorweeg word nie.

 

Bronne gebruik: Inligtingsblad ten opsigte poligraaf toetse verskaf deur die (Kommissie vir bemiddeling, versoening en arbitrasie (KBVA).

Vir meer inligting kontak This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it   of besoek www.labourguide.co.za

 

Courses & Workshops


Investigators & Initiators

24 & 25 May 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport



Health and Safety Representative Course

25 May 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

14 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

 

30, 31 May & 01 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

New Amendment Bills for the Labour Relations Act (LRA) and the Basic Conditions of Employment Act (BCEA)

07 June 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

13 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

  
Basic Labour Relations

07 June 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

08 June 2012

Southern Sun: Century City: Canal Walk: Cape Town  

Hazard Identification and Risk Assessment
08 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
05 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
17 August 2012
Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks
   
Chairing Disciplinary Hearings
20 & 21 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Recruitment, Selection and Appointment of Candidates
22 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
27 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

Policies & Procedures
14 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

28 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Incident/Accident Investigation (OHS and Mine Health and Safety)

29 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
06 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

15 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


The OHS Act and Responsibilities of Management

04 July 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

16 August 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  
Our Clients

Click here for a list of companies/ institutions that attended public courses and/or in-house training courses presented by Labour Guide during 2011



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it