CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2012



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

Newsletter Signup

Your Email Address: *
 

1

 

facebook
twitter

 

Die Beregter vir pensioenfondse



André Claassen

 

Die kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse se doel is om ondersoek in te stel en besluite te neem oor klagtes wat kragtens die Wet op Pensioenfondse voorgelê word. Die definisie van Pensioenfonds sluit ʼn Voorsorg- en Uittredingsannuïteitsfonds in.

 

Enige lid, voormalige lid van ʼn pensioenfonds, ʼn begunstigde of voormalige begunstigde, of ʼn werkgewer wat deel van die fonds vorm, kan klagtes voorlê

Die Beregter beskik nie oor regsbevoegdheid oor fondse waartoe die staat finansieel bydra nie. Kragtens die Wet moet klagtes verband hou met die administrasie van ʼn pensioenfonds, die belegging van die fonds se bates of die toepassing van die fonds se reëls.



Daarbenewens moet die klag een of meer van die volgende bewerings maak:

  • dat die fonds ʼn besluit geneem het wat buite sy bevoegdhede lê;
  • dat die klaer benadeel is as gevolg van wan-administrasie deur die fonds;
  • dat ʼn feite- of regsdispuut ten opsigte van ʼn fonds tussen die fonds of enige persoon en die klaer onstaan het; of;
  • dat ʼn werkgewer wat aan die fonds deelneem nie sy pligte kragtens die reëls van die fonds nagekom het nie.



Wanneer sulke aantygings teen die fonds gemaak word, moet die feite ter ondersteuning van die aantygings en die afleidings wat daaruit maak gemaak word, uiteen gesit word. Dit beteken dat die klaer moet aandui wat werklik gebeur het en hoekom hy van mening is dat sulke optrede wan-administrasie, oorskryding van magte, ʼn regs- of feitedispuut, of pligsversuim deur die werkgewer verteenwoordig.


 

Klagtes moet binne drie jaar vanaf datum wanneer die klag plaasgevind het voorgelê word. Die Beregter kan slegs ʼn verlenging oorweeg indien die klaer ʼn sterk saak het en indien hy daartoe in staat is om goeie redes te verskaf waarom die klag nie binne die voorgeskrewe tydperk voorgelê is nie.


 

Alvorens klagtes aan die Beregter voorgelê word moet dit eers skriftelik na die fonds of die werkgewer verwys word. Die fonds of werkgewer moet dan die klag oorweeg en dit binne 30 dae skriftelik beantwoord. Klagtes kan alleenlik aan die Beregter voorgelê word indien die klaer nie met die terugvoer tevrede is nie, of indien die fonds of werkgewer versuim het om binne 30 dae na die ontvangs van die klag te reageer.


 

Die Wet op Pensioenfondse moedig klaers aan om eers die klag met die betrokke werkgewer en die fonds, moontlik deur middel van die administrateur van die fonds, te bespreek ten einde te bepaal of hulle u kan help om die probleem op te los. Die moontlikheid bestaan dat sekere dispute moontlik deur beide partye opgelos kan word sonder dat die Beregter betrokke hoef te raak.

 

Die Beregter kan besoek word by www.pfa.org.za, of gekontak word op (021) 674 0185 of per e-pos This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Vir meer inligting kontak This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Courses & Workshops


Investigators & Initiators

24 & 25 May 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Representative Course

25 May 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


30, 31 May & 01 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

New Amendment Bills for the Labour Relations Act (LRA) and the Basic Conditions of Employment Act (BCEA)

07 June 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

13 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

  
Basic Labour Relations

07 June 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

08 June 2012

Southern Sun: Century City: Canal Walk: Cape Town  

Hazard Identification and Risk Assessment
08 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
05 July 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
 
Chairing Disciplinary Hearings
20 & 21 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Recruitment, Selection and Appointment of Candidates
22 June 2012
Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town
27 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport

Policies & Procedures
14 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

28 June 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport


Health and Safety Incident/Accident Investigation (OHS and Mine Health and Safety)
29 June 2012
Southern Sun: OR Tambo International Airport
06 July 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

Our Clients

Click here for a list of companies/ institutions that attended public courses and/or in-house training courses presented by Labour Guide during 2011



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it