CCMA Information


Labour Court Judgements

Health and Safety



Most recent publications


UIF

AARTO



Discipline & Dismissal


Contracts of Employment

Poor performance



Conditions of Employment


Consumer Protection Act

Courses & Workshops 2011



Employment Equity


FAQs

Retrenchments



Contact Us


COID

Regular Concerns

 

1

 

facebook
twitter

 

Bevordering / Aanstellings

 

André Claassen



Baie argumente ontstaan in die werkplek rondom bevordering. Die oorsprong is  gewoonlik by die aftrede, bedanking of bevordering van ʼn spesifieke posbekleër in ʼn pos of selfs by die by die skep van ʼn nuwe pos. Werknemers verkeer soms verkeerdelik onder die indruk dat omrede hulle alreeds permanent by die werkgewer werksaam is, of ʼn aantal jare ondervinding in die posvlak net onder die vakante pos het, dat hulle geregtig is om bevorder te word. Soms verwag hulle selfs dat hulle voorkeur bo ander eksterne aansoekers behoort te kry wanneer poste gevul word. 

 
 

Werknemers is nie in posisie om aanspraak te maak op enige poste nie aangesien hulle nie outomaties geregtig op bevordering na hoër of meer senior poste is nie. Die werknemer kan egter geregtig op bevordering wees indien daar spesifieke voorwaardes in die dienskontrak gestipuleer is. Bevordering is die diskresie en prerogatief van werkgewers en dit staan hulle vry om persone te selekteer wat na hulle opinie die beste kandidate vir ʼn spesifieke pos is. 


 

Dit is noodsaaklik dat die normale werwings en selekterings prosedures steeds gevolg word en dat daar in alle opsigte regverdig en objektief opgetree word. Aangesien werkgewers reeds vertroud is met die gedrag van bestaande werknemers kan dit voordelig wees om voorkeur aan hierdie persone te gee. Hierdie optrede is normaalweg ook goed vir die moraal van bestaande werknemers aangesien dit die  boodskap uitstuur dat goeie werk en lojaliteit beloon word.

 
 

Dit is onrealisties om te verwag dat faktore soos byvoorbeeld die interne aansoeker se vorige dissiplinêre rekord, bestuurs vaardighede, lojaliteit teenoor die maatskappy, ensovoorts nie deel van besprekings en besluitnemingsproses sal vorm wanneer besluitende rakende die geskikste persoon vir die pos geneem word nie. Bevordering is die verheffing of verhoging van individue tot ʼn hoër pos, wat normaalweg gepaard gaan met ʼn verhoging in salaris en/of voordele, meer verantwoordelikheid en selfs status. 


 

Werkgewers moet toesien dat die selektering en werwings prosesse regverdig is aangesien dat die blote weiering om werkers te bevorder kan neerkom op ʼn onbillike arbeidspraktyk. Hierdie is egter nie ʼn maklike proses nie aangesien daar dikwels meer as een applikant van binne die organisasie vir ʼn pos is. Wanneer die persone in poste  aangestel word is dit menslik dat daar ongelukkigheid by ander werknemers gaan wees. 

 
 

Realiteit is dat daar altyd dispute sal onstaan wanneer hierdie tipe van besluite geneem word, aangesien applikante gewoonlik dink dat hulle die werk beter as die volgende persoon kan doen, beter gekwalifiseerd, meer ondervinding ensovoorts as die volgende persoon het.

 

Artikel geskryf in samewerking met Derek Jackson van www.labourguide.co.za

 
manual3

Courses & Workshops 


Health and Safety Representative Course

10 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

13 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


Managing Day to Day Issues/ Problem Employees

16 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

29 February 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town


The OHS Act and the Responsibilities of Management          
17 February 2012 

Southern Sun: OR Tambo International Airport

15 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

19 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

  

Hazard Identification and Risk Assessment Course

22 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

16 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

20 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks

    

Chairing Disciplinary Hearings

23 & 24 February 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Basic Labour Relations

01 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

09 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

   

Incident/Accident Investigation

02 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

     

Occupational Injuries and Diseases in the Workplace

14 March 2012

Southern Sun: Century City (Canal Walk): Cape Town

29 March 2012

Southern Sun: OR Tambo International Airport

18 April 2012

Kingfisher Conference Centre: Mount Edgecombe: Umhlanga Rocks


AARTO and the Impact on Your Business

20 March 2012

Souther Sun: OR Tambo International Airport



 
seta

Contact Details
Training courses,seminars and conferences

Labour Law and IR Related Workshops
(012) 661 3208
Fax: (012) 661 1411
Peraldo This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or Magda This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Susan Brits This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Contact Details
Health and Safety 


Health and Safety Related Workshops
(012) 666 8284
Fax: (012) 666 8264
Deidre This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Manager: Tinus Boshoff This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it